en nogsteeds
is hy
nie klaar
met my

seer woed
alreeds
deur my binnegoed

ek onthou haar
eens op ‘n tyd
my ewigheid

die manier
wat haar glimlag
kielie
deur elke spier

my dag
ek kan nie wag

vir vanaand
en die plesier
van haar hand en tand

maar
jy
meneer
maak seer

jy het geen beheer
meer
oor my

fok jou
ek is vry.
#afrikaans

#poesie

#sex

#lust

Advertisements