A short story

Skin

smooth as silk

musk oil bedecked

her sacrifice

at 3 pm

Lost

in the mayhem

of empty promises

and lies

Advertisements

Maybe

I’m not to experience

devastating orgasms

in my life time

or love forever

but

maybe

my only reason

for being here

is to dance

in rain

Waiting

Her,

lips stained, red

the same colour as her nails

slightly tipsy

she waits

her skin,

a musk oil sin

shining with little sweat beads

in the summer heat

she waits

carefully styled hair

hanging limply

she waits

a slight tremor in her hand

the last sip in the glass

a tear of regret

knowing this

will also pass

Gisters Alleen wees – deel 2

Ons het in ‘n huurhuis gebly, terwyl, ons nuwe huis gebou word. Die nuwe huis, was die eerste en die laaste een, in die straat, in die nuwe uitbreiding, langs die golfbaan, teen die bult.

Ons het in die huurhuis ingetrek, in die Desember skoolvakansie. Kamferfoelie, het teen die oogiesdraad gegroei. Die reuk, die bye, en die betowering, het my verbeelding op hol gehad. Dae het ek daar gesit, en die stemme in my kop, hardop, laat saam speel.

En een dag, antwoord ‘n ander stem terug. Ek het my boeglam geskrik. Met groot oë, het ek na die heining gestaar, maar kan niks tussen die blomme deur sien nie. In ‘n bewerige stem, het ek gesê: “Hello?” Die antwoord, het klokslag gekom, in ‘n dogtertjiestem: “Hello, wie is jy?” Sonder om te blink of te bloos, het ek geantwoord: “Stouter”. Haar antwoord was: “aangename kennis, ek is Bouter” en net daar, was die avonture van “Stouter en Bouter” gebore.

Agtergrond: Stouter en Bouter was reendruppel kabouters. Ons het in die wolke gebly, die res was ure se verbeeldingspeel langs die heining. Later, baie later, het ons mekaar vir die eerste keer, aangesig tot aangesig onmoet, in die balletklas. Bouter se regte naam, was Francis.

Ons het mekaar weer op Hoërskool raakgeloop, en soms gegiggel, oor die stories, langs die oogiesdraad

In die nuwe skool, met die lelike, maroen skoolrok, wat met knope voor, vasmaak, was ek anders. Sommer vroeg al, het die lui onderwysers, gesien, julle kan op my staatmaak, om stories, in engels of afrikaans, voortelees. Dit het natuurlik nie, my populariteit, verhoog nie. Ek moes gereeld, ‘p-shooter’papiertjies en kougom uit my hare borsel en van my klere af skud.

Ek het pauses, in die biblioteek, deurgebring, boeke gepak, gelees, rakke afgestof, en gedroom, in die sonstrale, wat deur die stofduiweltjies, dans. Dit is waar, Rosalie Grobler, die engelse onderwyserres, my ontdek het. Sy het my, hoor sing, en ek was summier, as ‘n alto, in die koor, ingedruk. Die was die lekkerste deel van laerskool. Haar gunsteling word was: “artikuleer” en nou nog, as ek mense, in my taal, hoor sing, met die note, so plat, soos ‘n visgraat, wil ek vir hulle skreeu: “artikuleer”

Die feit dat ek, ‘n presteerdertjie was, het my nog laer op die populariteitsleer, laat val. Ek het ook my eerste groot geveg, gehad. Roedolf, en van ‘n tweeling, het elke dag uit sy pad gegaan, om my vlegsels te trek. Eendag, op ‘n sonskyndag, was een te veel, toe knieg, ek hom, waar dit saak maak. Ons het matriek uit, nooit weer, na mekaar gekyk, of met mekaar, gepraat nie.

Deur ure, se paraadheidpropaganda, in die son, toegesluit, in die binnehof van die skool, het ek myself geleer, flouval. In die siekekamer, was Tannie Rina. Sy was lank en donker en baie, baie mooi, met groot borste. Sy het, elke dag, soos ‘n cowboy, aangetrek. Sy was my eerste rolmodel. As ek nou terug dink, die siekekamer, het twee kamers gehad, en daar was altyd en of ander skoolonderwyser, met ‘n pyn……

En toe, kom, Natie. Die dogter, van die nuwe polisiekaptein, en sy, wou my maatjie wees. Sy was ‘n laatlam, haar broer, was in matriek, en haar suster, was al klaar met skool. Ons was in standard 3.

Haar blootstelling aan jong grootmensleefstyl, was dalk die rede vir ons vriendskap. Ons het die wêreld anders, verstaan. Ons het geweet, wat jy op skool leer, is net beginsels, die lewe daar buite, was anders. Ons hele laerskoolloonbaan, het ons in ‘n verbeeldingswêreld geleef, van die “pink ladies” (ja, Grease) tot wilde, “biker chicks” op ons fietse, (hare rooi en myne blou) deur die dorp se strate gejaag, met regte motorfietshelmets (danksy haar broer). Ons was so ‘koel’ en toe is ons, tieners en Hoërskool wink.

Gisters: alleen wees – deel 1

Iewers, tussen, die maalklok malligheid, van die feesseisoen, onthou ek,van alleen wees of alleenwees.

My vroegste onthou, is speel, in ‘n ou geel Beetle, met oranje Magrietjies, wat langsaan blom. Dit is somer. Ek is so vier. Dit is warm. Ek hoor, die ander kinders, gil en jil, op die speelgrond. Vannaand, is ek, ‘n sterretjie, in Jesus se kroon, en moreaand, slaap ek, in ‘n nuwe dorp. Ek pluk, die Magrietjies, en rangskik dit, om die stuurwiel, toe Tannie Joy, se gesig, in die voorruit verskyn. “Het jy nie die kolk gehoor nie? Ons soek al ‘n half uur na jou!”

In die nuwe dorp, onthou ek, onderstebo hang, aan die klimraam. My rok, toegevou, om my kop, soos ‘n tulp, wagtend om te blom, my broekie, skaamteloos, op skou, en ek gee nie om, wie van my hou. Soms, het ek die ‘ou klere’ aangetrek, en in die leeshoekie gaan sit, met my speelskoppie tee en gelees.

Lareskool, ek was altyd laat. Ek kan nie onthou, dat ek vriende gehad het nie, maar ek onthou, die speel, in die strate met die buurkinders.

Mary, was ‘n Griek. Haar ma, het elke vrydag afval gekook, en die reuk, het die hele naweek, in die straat, gehang.

Jenny en Jack, was ‘n tweeling. Heel onder in die straat het hulle gewoon. In ‘n groot withuis, en ‘n groot houtkruis, in die oprit.

Teresia, was my oorslaap maatjie, sy het meer katte gehad as ek.

Ek was Johan se spook en hy was my rugbyspeelerheld.

Karen en Aldie was die wiskunde onderwyseres, se kinders. Onmoontelik stout en selde, deel van die straat speel

Theo, was die engelsman, met, ‘n oranje fiets.

Ek het opstelkompeties en voordrakompetesies gewen, sonder om te weet waaroor dit gaan.

Toe, trek ons.

Letters to no one 1

Sunday morning

my favorite time

just lazing in the bed

staring at the blue sky

the birds going crazy

in the thorn tree

the bougainvillea

in her splendor of gold and orange display

the cat sleeping on my lap

but not today

I can’t believe

we have just met

and yet you said “bye bye”

Why?

This doesn’t sound like another rain check?

It sounds so final.

I really thought you were real

Our friendship was real

Or maybe I’m not worthy?

Another feather in your hat?